116 @ The Esplanade
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Marine Drive, The Esplanade 116, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
116 @ The Esplanade is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Hermanus wat dit ideal maak vir gaste wat vakansieverblyf by die see soek.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Daar is ook 'n balkon met 'n gasbraai en 'n etenstafel. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.
Ligging
- 63 Marine Drive, The Esplanade 116, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Marine Drive, The Esplanade 116, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang