118 Nkwazi Drive
12 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 118 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
118 Nkwazi Drive bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in die rustige kusdorpie Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n huis naby die strand wat see-uitsigte het.
Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens wat op versoek geskei kan word. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die vyfde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die gedeelde badkamer. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, 2 lugbraaiers, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Net buite die sitarea is die eetarea met 'n etenstafel. Alle leefareas lei na 'n onderdakbalkon met 'n groot etenstafel en 'n braai. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby die strand sowel as plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 118 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
118 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang