Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 Nkwazi Drive

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R475 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Dit is 'n verkorte weergawe, 'n omvattende weergawe is op aanvraag beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die verblyf met trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word in die verblyf toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word en is onderhewig aan die eienaar se goedkeuring.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen groepe, studente, matrieks, onverwante groepe of groepe volwassenes word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Die verblyf laat nie funksies of partytjies van enige aard toe nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie verblyf toegelaat nie.
Geraasvlakke moet laag gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n bewarea en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 625
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 625
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 625
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 118, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b97da8ddc522c29df29163b75433af022ed2e2ca41517a783589eb32818b2a7b79422c478bf6f33eac1c09cdf0aa1ac824a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 625 per nag (plek vir 12) 118 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.287292902725 31.438041434289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem