Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Umhlanga

12 Bronze Beach

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

12 Bronze Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers en pragtige see-uitsigte. Die woonstel is geleë in die Bronze Beach-strandfrontkompleks in Umhlanga.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon, vanwaar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en -stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en see-uitsigte. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is motorhuise beskikbaar vir klein motors.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27a7f4ce87ef991fc60702b5e5ef937148ac296dd21bd87aca9d042b4df3826e1c74a526cb995d6e261c00bf948c1d89e57b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718508976641 31.091187863615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang