Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om nie tussen 22:00-08:00 geraas te maak nie.
Die kompleks is nie 'n troeteldiervriendelike kompleks nie en troeteldiere/diere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie in die slaapkamers eet nie.
Gaste moet die verblyf respekteer en 'n netjiese omgewing handhaaf.
Alle breekskade moet aangemeld word of, waar moontlik, vervang word sodat die breekskadedeposito terugbetaal kan word.
Kinders van minderjarige ouderdom moet deur 'n volwassene of voog vergesel word wanneer hulle die swembad gebruik.
Gebruikers van die swembad moet die swembadreëls, soos uiteengesit op die kennisgewingbord wat by die muur van die swembad sigbaar is, gehoorsaam.
Die kompleks is nie 'n wielvriendelike kompleks nie en geen voorsiening word vir hierdie diens gemaak nie.
Slegs 1 voertuig per eenheid word op die gemeenskaplike perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
522 Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang