Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om harde geraas tussen 22:00 en 08:00 te vermy.
Moet asseblief nie in die straat of op die gemeenskaplike eiendom toeter nie.
Geen geskreeu of gegil word toegelaat nie.
Boomboxes of harde musiek word nie in die swembadarea toegelaat nie.
Hierdie is nie 'n troeteldiervriendelike kompleks nie; geen troeteldiere of diere word op die eiendom toegelaat sonder vooraf toestemming nie.
Geen eet word in die slaapkamers toegelaat nie.
Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
Gaste word verwag om meubels met respek te behandel en 'n skoon omgewing te handhaaf.
Alle breekskade moet aangemeld word. Waar moontlik moet breekskade vervang word sodat die breekskadedeposito terugbetaal kan word.
Kinders moet deur 'n volwassene of voog vergesel word wanneer hulle die swembad gebruik.
Alle swembadgebruikers moet die swembadreëls nakom soos op die kennisgewingbord by die swembad geplaas.
Die kompleks is nie rolstoelvriendelik nie, en geen voorsiening vir toeganklikheid is beskikbaar nie.
Een voertuig per eenheid word op die gemeenskaplike eiendom toegelaat.
'n Maksimum van 6 gaste per eenheid word toegelaat.
Gaste se besoekers mag nie die swembad gebruik sonder vooraf reëling nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
522 Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang