+44

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Jaco N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Vinnig oor slaap vir 'n show. Baie rustige plekkie, daar is alles wat jy nodig het en die eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker en aangenaam gewees. Baie lekker gebly, skoon, netjies, rustig en veilig. Die huis bevat ook alles wat nodig is en is baie behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine P
1 nag
4.8
Apr 2026

Baie gerieflik en beslis huislike atmosfeer. Alles was baie skoon en netjies. Beddens gerieflik in 'n veilige, stil area. Prys baie bekostigbaar gewees vir 3 persone. Ek sal definitief weer van 122 on Weber gebruik maak en ek beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Feb 2026

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Ruim en gemaklike wooneenheid. Kort net nog 'n spieël of twee in die kamers. Ons het baie lekker gebly by 122 on Weber.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 210
20 % AF
R 1 210 R 968
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 210
20 % AF
R 1 210 R 968
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 210
20 % AF
R 1 210 R 968
per nag (plek vir 4)
Bespreek

122 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0103, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e32b112476d0a7a4e3d054b118fb4480470d8135d9bbaa7087327cc76e3eae425cc0d542692f69b6b5be40e715b0483748f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R968 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 122 Weber Street Meyerspark 0103 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.740248650058 28.301583462542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang