Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (259)
B&Bs (29)
Wildsplase (2)
Hotelle (14)
Gastehuise (90)
Selfsorg-eenhede (124)

Resensies van Pretoria-Oos

4.4 / 5  
volgens 483 resensies
Lees regte resensies van Pretoria-Oos van 483 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoria-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria-Oos Akkommodasie

254 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR680
R476
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Sleep Awhile is 'n lieflike huis in Pretoria, oorkant die Moreltaspruit in Lynnwoodrif wat selfsorgverblyf bied. Hoewel ons in die hartjie van stad lê, kan gaste hul batterye hiér kom herlaai. Dis 'n stil woongebi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos

Boschkop Bed and Breakfast is in Pretoria-oos geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen kamers wat elkeen slaapplek...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Cottage Le Fleur is 'n pragtige, bekostigbare selfsorgwoonstel in Moreletapark, 'n stil voorstad in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied talle kulturele en natuurlike besienswaardighede, asook merkwaardige ou gebou...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Daar is 4 eenhede: die hoofkamer, buitewoonstel met 'n ingang, 'n rugsakreisigerkamer en ’n tuinkothuis. Die hoofkamer is volledig gemeubileer e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos

Pretoria East Guest Rooms is 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl jy jou take in die stad kom afhandel. Dis in die luukse voorstad Garsfontein in Pretoria, net 2 minute se ry v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Pretoria-Oos

Lavenders at Constantia Guest House is in 'n woonbuurt met sekuriteitsvalhekke in Pretoria geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria-Oos

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos

Adam's Eden Guest House bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf met maklike toegang tot die hoofpaaie en die N4-snelweg. Ons het slaapplek vir 11 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pretoria-Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za