4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 122 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0103, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
122 on Weber is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Pretoria met 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir klein gesinne of vriende en die eiendom beskik oor 'n oopplan-leefarea met gratis WiFi.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Linne, badhanddoeke, elektriese komberse en klerekasspasie word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe in, met komplimentêre melk- en waterbottels in. 'n Wasmasjien, strykplank, strykyster en droograk is beskikbaar vir ekstra gerief. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea is ingerig met 'n rusbank en 2 stoele, en 'n slim-TV met Netflix word voorsien vir vermaak. 'n Elektriese verwarmer is beskikbaar vir die kouer maande en 'n draagbare waaier vir warmer weer.
Buite kan gaste die onderdakstoep met 'n etenstafel vir 4 en 'n braai-area geniet, perfek vir al fresco-maaltye. Gratis veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 122 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0103, Gauteng
- Gaste dink 122 on Weber het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
122 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0103, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang