10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Mimosa Straat, Jeffrey’s Baai, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@124 Mimosa bied verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Jeffreysbaai. Dié area is gewild vir sy branderplankry-geleenthede en die Blouvlagstrand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, lugbraaier, gasstoof en 'n mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan op die strand ontspan, sandplankry, perdry of die nabygeleë restaurante besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 124 Mimosa Straat, Jeffrey’s Baai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink @124 Mimosa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Mimosa Straat, Jeffrey’s Baai, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang