Laguna La Crete 129
6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 129 is 'n selfsorg-woonstel in Uvongo met 'n uitsig oor die strand en is naby talle besienswaardighede in die Margate-area.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike wasmasjien in die parkeerarea. Die aangrensende leefarea het 'n TV met Openview-kanale wat op versoek beskikbaar is. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig, maar gasteparkering is ook nabygeleё. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit met 'n sekuriteitshek. Daar is ook onderdakparkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang