Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (110)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Beacon Rocks

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Beacon Rocks van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Beacon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beacon Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beacon Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beacon Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beacon Rocks Akkommodasie

110 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 430
R1 001
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Beacon Rocks

Meermin BK is 'n trippelverdiepingvakansiehuis wat in Uvongo aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, net 5 km noord van Margate, geleë is. Die ruim huis bied pragtige see-uitsigte vanwaar dolfyne en walvisse gereeld ges...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R488
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Jakaranda woonstel 8 is ‘n pragtige woonstel met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is 200 m vanaf Uvongo-strand en 100 m vanaf die strandfront...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Jakaranda 17 is 'n pragtige woonstel wat direk op die see uitkyk. Die woonstel is op die tweede vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is binne stapafstand vanaf Uvongostrand. Die woonstel het 2 sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Beacon Rocks

205 Laguna La Crete is in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus geleë en is binne loopafstand van die strand af. Hierdie pragtige eenheid het 'n balkon wat oor die oseaan en strand uitkyk waar jy dolfyne, walvisse...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R842
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 11 is 'n beeldskone seekant-woonstel teenaan die hoofstrand in Uvongo, KwaZulu-Natal. Dié selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim leefarea met 'n platskerm-TV met DStv Explora P...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 74 is Laguna la Crete 90 se susters-eiendom en is 'n moderne woonstel met 'n pragtige uitsig oor Uvongo se strand en strandmeer met 'n bekende kloof en waterval. Die eenheid word daagliks skoongemaak...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 90 is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo - 'n luilekker kusoord aan KwaZulu-Natal se Hibiscuskus. Die vriendelike dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en welige subtropiese plant...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Beacon Rocks

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie is 'n kuswoonstel wat tussen Uvongo en Margate geleë is. Die kompleks is naby Uvongo- en Margate-strand. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 'n badkamer wa...

Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 65 is 'n pragtige eiendom op die kuslyn bied direkte toegang tot die strand wat net 200 m weg is en is in die gewilde Laguna La Crete-kompleks net langs Marine-rylaan in Uvongo geleë. Hierdie self...

10% af Aanbod!
VanafR495
R446
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Jakaranda Vakansie Woonstel 11 is 'n gesogte selfsorgwoonstel vir 4 mense teenaan die see in Uvongo, net 200 m van die Uvongo-pier en swem-strand af. Daar is minder as 10 trappe na die eerste verdieping. Die woonst...

50% af Aanbod!
VanafR1 100
R550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks

Uvongo Chalets 4 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Uvongo Chalets-kompleks. Die kompleks is naby die strand, verskeie winkels en geriewe. Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

119 Laguna La Crete is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus. Dié pragtige eenheid het 'n balkon met 'n uitsig oor die oseaan en strand waar gaste kan dolfyn- en walviskyk, asook bote dophou...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

211 Laguna La Crete is 'n woonstel met 2 slaapkamers in 'n veilige kompleks in Uvongo wat gerieflike verblyf vir tot 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer van dié grondvloer-woonstel het 'n dubbelbed en die tweede slaa...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 227 is 'n gerieflike vakansiewoonstel in die Laguna La Crete-kompleks in Uvongo met slaapplek vir 4 gaste. Dis slegs 'n kort entjie se stap deur die kompleks se tuin tot op die strand en tot by die ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Beacon Rocks

Casa Cascata - Uvongo is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks geleë is. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en kyk uit oor Uvongo-strand met sy pragtige sonsopkoms oor die Indiese Oseaan. ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 202 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo. Die kompleks is op die strandfront in Uvongo geleë en bied 24 uur-sekuriteit, 'n gr...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 189 is 'n gewilde kompleks met uitstekende sekuriteit en toegangsbeheer, 'n swembad, tennisbaan en gemeenskaplike braai- en wasgoedgeriewe op die perseel. Die eenheid is op die grondverdieping en i...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 195 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die hoofstrand en ander besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel is op die onderste verdiep...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

12 Uvongo Breeze is 'n moderne woonstel op Beacon Rocks se strandfront met slaapplek vir 6 gaste wat dit ideaal maak vir vriende en familie. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 199 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers. Dit is in 'n gewilde kompleks geleë wat uitkyk oor Uvongo-strand en die strandmeer. Die woonstel is op die eerste vloer geleë...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za