- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Vaal Drive, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
12OnVaalDrive Guest House bied gastekamers en selfsorgverblyf in Vanderbijlpark. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op pad na die geriewe in die dorp en in die area is.
Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers en 4 selfsorgkamers. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en toegang tot 'n privaat of aparte, gedeelde badkamer. Die meeste kamers het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale of OpenView-kanale, gratis WiFi en lugversorging.
Die gastehuis bied ook 'n lapa en 'n swembad, 'n tradisionele boma met 'n vuurput en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Daar is 'n haar- en skoonheidsalon, asook renmotorgeriewe op die perseel. Die perseel is omhein en het 'n afstandbeheer hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Vaal Drive, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink 12OnVaalDrive Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Vaal Drive, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang