12OnVaalDrive Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

12OnVaalDrive Guest House bied gastekamers en selfsorgverblyf in Vanderbijlpark. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op pad na die geriewe in die dorp en in die area is.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers en 4 selfsorgkamers. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en toegang tot 'n privaat of aparte, gedeelde badkamer. Die meeste kamers het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale of OpenView-kanale, gratis WiFi en lugversorging.

Ontbyt en ander maaltyd kan teen ekstra koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis bied ook 'n lapa en 'n swembad, 'n tradisionele boma met 'n vuurput en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Daar is 'n haar- en skoonheidsalon, asook renmotorgeriewe op die perseel. Die perseel is omhein en het 'n afstandbeheer hek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 12OnVaalDrive Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za