13 On Ash
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ash street, Vredendal, 8160,
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 On Ash is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met sy eie privaat ingang op die gasheer se eiendom in Vredendal, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir enkelreisigers of paartjies wat die omgewing besoek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n instapstort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea beskik oor lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale vir vermaak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
13 On Ash is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n ideale en gemaklike verblyf maak vir diegene wat Vredendal besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Ash street, Vredendal, 8160,
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ash street, Vredendal, 8160,
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang