Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vredendal

4.3 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Vredendal van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredendal Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal

Ruanda Gastehuis is 1,5 km buite Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en bied 'n pragtige en goed versorgde boomryke tuin. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vredendal

Voni's Cottage bied gerieflike verblyf in die klein dorpie Vredendal langs die Kaapse Weskus. Dit bestaan uit 2 ruim, losstaande eenhede, Voni's Cottage en Eenheid B. Voni's Cottage het ’n privaat ingang en bied ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre is in die hartjie van die Olifantsriviervallei tussen Vredendal en Lutzville geleë. Dié wynplaas, met sy gerestoureerde plaashuis, is die ideale oornagplek tussen Kaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal

Rooms With a View is 10 minute van Vredendal af, langs die R363, en dit is tussen die groen wingerde van Mont Pellier geleë. Kom en geniet 'n omvattende reeks wyne, ry 'n vierwielmotorfiets of kom vang vis op die o...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Vredendal

River Lodge Vredendal is in die bekoorlike dorpie Vredendal geleë. River Lodge Vredendal beskik oor 2 soorte kamers wat almal smaakvol versier is en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n yskassie, ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal

Belle Ombre Gastehuis is in die rustige dorp Vredendal geleë. Dié gastehuis het 'n lieflike tuin met skaduryke bome en 'n swembad. Die gastehuis bied verskeie eenhede. Sommige van die kamers het 2 enkelbeddens t...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vredendal

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klawer, Weskus

Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van die stad. As die natuur roep, is Klawer jou bestemming en dit is minder as 3 uur se ry uit Kaapstad....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is omring deur die Maskam-berge en bied 'n rustig...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klawer, Weskus

The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus. Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers m...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm bied selfsorg-plaasverblyf op 'n wynplaas 4 km van Klawer af. Dié selfsorg-akkommodasie is deel van die hoofplaashuis en bestaan uit 3 en suite-eenhede met privaat ingange. Elke eenheid het 'n TV,...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lutzville, Weskus

The Golden Grape bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die klein dorpie Lutzville, na aan die Lutzville Wynlandgoed en 'n 9-putjie gholfbaan. Lutzville is tussen Vredendal en die kusdorpie Strandfontein geleë ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lutzville, Weskus

Art Guest House is in Lutzville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 350 km van Kaapstad af en is dus 'n uitstekende plek vir oornagverblyf. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lutzville, Weskus

Lutzville Hotel bied B&B-verblyf in Lutzville naby Vredendal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en dis nie nét perfek vir vakansiegangers nie, maar ook vir sakereisigers. Die verblyf by di...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Lutzville, Weskus

Chardonnay Self Catering skuil in Lutzville naby Vredendal, sowat 300 km van Kaapstad af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié bekoorlike eenheid is naby, maar apart van, die eienaar se huis. Di...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Letsatsi Lodge is geleë in Vanrhynsdorp en is die ideale oornagplek vir diegene wat reis tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7. Verblyf is beskikbaar in chalets wat elk slaapplek bied aan 2 to...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Weskus, Wes-Kaap

Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam. Verblyf word gebied in 5 permatente en elke tent het 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

In Vanrhynsdorp, 'n rustige plattelandse dorpie, staan die Van Rhyn Guest House wat tradisionele Weskus-gasvryheid en -diens lewer. Dis die ideale plek om 'n paar dae te bly en die omliggende area te verken. Die ryk...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Uitsig Selfsorg is in die bekoorlike dorpie Vanrhynsdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Die verblyf bestaan uit 2 semi-selfsorgwoonstelle met aparte ingange. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed of 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvl...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Vredendal akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za