3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4 Jack Powell Road, La Ballito Unit 1302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1302 La Ballito Honeymoon Bliss is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die 13de verdieping wat in 'n veilige kompleks in Ballito geleë is. Die kompleks is ideaal geleë sowat 150 m vanaf Willard Beach en 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié woonstel bied panoramiese see-uitsigte deur die vensters en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Langs die hoofslaapkamer is een enkelbed. Die goed toegeruste kombuis het 'n glasplaat-kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n ketel en 'n broodrooster, insluitend 'n 3-sitplek-ontbyttoonbank.
Die aangrensende oopplan-sitarea bied 'n slim-TV en WiFi om DStv, Netflix en YouTube te stroom. Gaste moet hul eie besonderhede/profiel gebruik om aan te meld. Een onderdakparkeerplek is aan hierdie eenheid toegeken.
Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en kinderswembadarea, braaigeriewe in die tuin, 'n hysbak met 'n rugsteunkragopwekker, asook 24-uur-sekuriteit.
Daar is 'n wassery in die gebou.
Hierdie woonstel is stapafstand vanaf 'n Superstore Checkers, winkels en restaurante en die strand en promenade.
Gaste moet hul eie verbruiksgoedere verskaf
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 97
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Jack Powell Road, La Ballito Unit 1302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1302 La Ballito Honeymoon Bliss het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Jack Powell Road, La Ballito Unit 1302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang