4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 134 St. Michaels Ave, Natures Valley, 6308, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Natures Valley Garden Cottage is in die kusdorpie Nature's Valley langs die bekende Kaapse Tuinroete geleë en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplimenteer hierdie baie bekoorlike vakansiedorpie.
Hierdie kothuis met 2 slaapkamers en 1 badkamer het 1 dubbelbedkamer en 1 stapelbed in 'n L-vorm. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, ketel en broodrooster. 'n TV is beskikbaar, maar geen DStv nie. Dié eenheid is in die tuin van die Wood B&B geleë.
Jy kan die Tuinroete verken vanaf hierdie ideaal geleë wegbreek of bloot ontspan en die son geniet. Ons is net 3 minute se stap na die strand.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 134 St. Michaels Ave, Natures Valley, 6308, Wes-Kaap
- Gaste dink Natures Valley Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
134 St. Michaels Ave, Natures Valley, 6308, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang