- Slaapplek vir 115 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 137 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Welkom by 137 @ Murray Guest House. Hierdie onderneming is in die hartjie van die luukse woonbuurt Brooklyn in Pretoria geleë. Ons hoogstaande gastehuis met sy houtvloere, snoesige kaggels, hoë patroonplafon en antieke afwerking weerspieël 'n atmosfeer van ouwêreldse bekoring.
137 @ Murray Guest House bestaan uit 4 huise met 27 stylvolle kamers, 2 rustige privaat tuine en 2 swembaddens. Ons het 'n verskeie akkommodasie-opsies: van baie privaat "executive"-suites, weggesteek in welige tuine, tot volledig toegeruste selfsorg-eenhede. Elke kamer is individueel versier om die argitektuur van daardie era te bewaar sonder om luuksheid in te boet. Ons het enkel-, dubbel- en gesinskamers en elke kamer is toegerus met 'n dakwaaier, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv en 'n kluis.
'n Welige tuin omring die swembad en skep 'n perfekte atmosfeer vir besoekers wat buite wil ontspan en ontbyt of tee wil geniet. Die intieme luuksheid, gehalte en elegansie van ons gastehuis noop gaste om keer op keer terug te keer. Ons het ook goed toegeruste konferensiegeriewe en 'n puik restaurant wat professionele spyseniering doen. 137 @ Murray Guest House is ideaal vir akademici, konferensiegangers, sakelui, sportentoesiaste en toeriste aangesien dit naby aan winkelsentrums, die sentrale sake-distrik, die Universiteit van Pretoria, sportstadions en besienswaardighede, soos die Uniegeboue en die dieretuin geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nanette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 137 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink 137 @ Murray Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
137 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 115 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang