- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestueuse Soutpansberg geleë en bied hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n kalm en vreedsame omgewing.
Die gastehuis bied verblyf in 14 kamers. Die kamers het en suite-badkamers en beskik oor dubbelbeddens, koninginggrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer beskik oor die volgende: lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink 139 on Munnik Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang