Selfsorg in Strand

1401 Hibernian Towers

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,190.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat gaste nie op 25 en 26 Desember of 1 Januarie mag inklok nie.

Die woonstel maak gebruik van voorafbetaalde elektrisiteit. Gaste is verantwoordelik vir hul eie elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf. 'n Krediet van R330 se elektrisiteit sal gelaai word voor gaste se aankoms. Gaste moet addisionele elektrisiteit tydens hul verblyf aankoop indien nodig.

Gaste sal 'n Gasregistrasievorm, Terme en Voorwaardes, en 'n Vrywaringsvorm ontvang om te voltooi en te teken voor aankoms.

Nie meer as 6 gaste mag op enige gegewe tydstip in die woonstel oornag nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Gaste mag nie die badhanddoeke as swemhanddoeke gebruik nie.

Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Strand is bekend vir skielike, sterk winde wat skade kan veroorsaak.

Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Stiltye is van 22:00 tot 08:00.

Gaste mag nie die hysbak met nat voete betree nie.

Geen wasgoed of handdoeke mag oor die balkonreling gehang word nie.

Moet asseblief nie kos, sigarette of enige items oor die balkonreling gooi nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook is verbode.

Kinders onder die ouderdom van 12 moet vergesel en onder toesig van 'n ouer of voog wees terwyl hulle die speelarea en swembad gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hibernian Towers, 9 Kruger Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96d25c4162860258b5fae406769d98aab754e33e131c10c8012046f20c1186ab3003cce9b72be18b07070226e7d6f6f70526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Hibernian Towers 9 Kruger Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114105136055 18.822729533695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang