+27
Selfsorg in Strand

1405 Hibernian Towers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

It was a good and a safe place during our weekend stay. We as a family really enjoyed our stay, even though we had terrible weather conditions, we still enjoyed it. I'm sure if we go again in the warmer season it should be better. The flat was very comfy, just had minor items not available, but one thing I can say is it has a spectacular view of the ocean and mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
1405 Hibernian Towers
Dear Sharon, Thank you for taking the time to write a review. We truly appreciate your feedback. It was wonderful to meet you and your family and to welcome you. We also appreciate you leaving the apartment neat and tidy upon your departure. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Hanlie

Adina B
Lang verblyf
5.0
Mei 2024

Perfeksie, absoluut geen foute. Die beste verblyf ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1405 Hibernian Towers
Beste Adina, Baie dankie vir jou resensie en ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Hanlie

Sivalingam N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Comfortable, neat and clean. Great location. Clean and neat accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1405 Hibernian Towers
Dear Sevalingam, We thank you for taking the time to write a review. We look forward to welcoming you back. Kind regards Hanlie

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie goeie vakansieverblyf met asemrowende uitsig op die berg en see. Die woonstel is 'n 3-slaapkamer eenheid met twee badkamers. Die plek is goed ingerig en toegerus vir vakansieverblyf. Ons gasheer het ons op die perseel ontmoet met aankoms en ons sommer onmiddellik tuis laat voel. Die uitsig was fantasties en daar is ook restaurante beskikbaar op die perseel. Daar is goeie veilige parkering op 4 vlakke van die gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

We used Strand as a base for a five-day vist to Cape Town and found it most convenient. The Tower was a great apartment and fulfilled all of our requirements. Staff at Just the property is most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1405 Hibernian Towers
Dear Paul, Thank you for taking the time to leave a review. We appreciate your feedback and look forward to welcoming you back again. Kind regards, Hanlie Lingenfelder

Marilise K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was ongelooflik lekker! Wat 'n pragtige uitsig. Blackie was voorwaar 'n goeie gasheer. Lekkerste kuier nog in die Strand. Sal vir seker weer daar bly as ons Kaap se kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Heerlik ontspannend gewees. Het heerlik gerus in daardie pragtige kompleks en sal dit aanbeveel vir enige besoeker. Baie netjies en die sekuriteit is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Skoon, netjies, mooi. Lekker gebly. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Gemaklik, goeie ligging. Veilige, dubbelparkering. Skoon en goed toegerus asook baie spasie. Indrukwekkende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 292

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZDdmODQyLWRjN2QtNGNkNC05MGZiLTYyOTFiMjdlMzU1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114216224229 18.82313400507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang