+16

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Ria E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Heerlik uitgerus, naby die see, loopafstand. Baie lekker gebly. Huis netjies en skoon. Voldoen aan alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige uitsig en baie gasvrye eienaar. Fantasties, het dit baie geniet en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salma K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Had a wonderful weekend away at 14 Marina Sands. We enjoyed our lovely weekend away at 14 Marina Sands. Beautiful and safe location. Swimming in the marina was an added bonus. Well worth it and would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Great stay. Great location and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Huis met beautiful view. Pragtige huis met alles wat jy nodig het, pragtige uitsig oor die kanaal, lekker stil, rustig en veilig. Beddegoed was skoon. Net jammer daar was geen tee, koffie of melk nie. Die groot braairooster het 'n gat in en die ander roosters is geroes. Wat die kombuis bederf, kort dit 'n skoonmaak; die pot in die kas was nie skoon gewas van binne nie, asook die afdroogdoek kort 'n was, en dan is daar 'n vuil gebruikte sponsie. Die huis is puik, net jammer oor die paar probleempies.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Feb 2026

Decent. Beautiful view. House and shower were dirty. No burglar bars in rooms, so you cannot open them at night; this is South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great, relaxing, enjoyable. Beautiful views. Our stay was wonderful, more than what we expected, great. On our arrival, the pictures we saw on the web were really more impressive when you entered the unit. The unit has everything that was needed and is very neat. Thanks, Ria, great hostess via communication, keep it up, really appreciated. We enjoyed the safety and oh, did we love the balcony overlooking the canal. My granddaughter enjoyed fishing from the balcony. The beach walks were great, not far from the unit. We also did the boat ride, which sealed it for us. The outside braai was great to have. If you are looking for a family weekend away, I would recommend this unit. Ria, keep it up; my family would like to return soon. It was really relaxing and a home away from home. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome. Awesome place to stay. Conveniently located to everything. Well fitted, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netske W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Huis weg van die huis! Uitmuntend! Dit was 'n fees! Ons het met klein kinders (3 en 4 jaar) by 14@Marina Sands gebly, en ons het werklik uitgerus. Al die nodige geriewe is beskikbaar, en meer. Daar is verskeie opsies vir waar mens wil gaan swem, wat baie lekker was met klein kinders. Die verblyf is luuks, modern en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 670
10 % AF
R 1 670 R 1 503
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 670
10 % AF
R 1 670 R 1 503
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 670
10 % AF
R 1 670 R 1 503
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Dolphine Drive, Marina Sands, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00130879a2149bb8da9e1687a375cefb75bb68be307999d7ac752b2c01d1d90a0903c1b9b77a9befd5ac2c6ef86c21b30f45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 670 nouVanaf R1 503 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Dolphine Drive Marina Sands 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07755531289 24.918910599316

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang