LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15 Katjiepiering Avenue | LekkeSlaap
+18

15 Katjiepiering Avenue

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir 15 Katjiepiering Avenue
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Albertus S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en netjiese plekkie.

Ons was baie gelukkig gewees met die verblyf, die labrador was baie oulik. Dit is 'n plek wat werklikheid aanbeveel kan word as gevolg van netheid, en vriendlike diens.

Jacqueline C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Vriendelike ontvangs deur Anel. Woonstel is baie lekker ingerig en gerieflik. Marley (Labrador) het natuurlik ons harte gesteel.

Deon M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig

Baie veilig, netjies en 'n gasvrye eienaar. Ook 'n uitsig gehad. Ons was tevrede oor die rustigheid en die verblyf vir die naweek wegbreek.

Johan B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing.

Ons is het 'n harlike, vriendelike verwelkoming ontvang met ons aankoms deur Anel, sal enige tyd weer 'n bespreking maak by 15 Katjiepiering; stil, veilige en netjiese blyplek.

Miriam G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en stil.

Baie oulike plekkie vir twee mense en privaat. Geen probleme gehad nie en prys was redelik.

Melanie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Katjiepiering is voorwaar 'n wonderlike keuse!

Die woonstelletjie is so netjies en daar is alles wat jy nodig het, tot 'n lekker stoepie met 'n braai. Dit is baie naby aan die strand en al die ander lekker geriewe in die strand. Lekker stil woonbuurt. Ek kom beslis terug!

Mariette L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Baie rustige, stil omgewing en naby aan nodige winkels.

Jannie Z - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Hartenbos sien ons beslis weer volgende jaar.

Lounette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lounette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend in alle opsigte. Gerieflik, baie netjies en skoon, privaat.

Ons het baie lekker by Katjiepiering gebly Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik dog glad nie indringerig nie! Die huisie is baie gerieflik met al die nodige kombuisware, ens. en ook 'n baie lekker area om buite te kuier om die braai ! Sal vir seker die plek aanbeveel by vriende en sal self ook graag weer daar tuisgaan.

Tiaan S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike plek om vakansie te spandeer.

Die vakansiehuis was naby die seefront geleë asook Langeberg Mall. Daar was baie aktiwiteite om te doen wat nie te duur was nie.

Chris V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige, netjiese plekkie met vriendelike diens.

Die diens was flink en vinnig en baie behulpsaam en vriendelik. Die blyplek was netjies, goed toegerus en skoon. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak. Baie goeie waarde vir geld.

Hannelise V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, waarde vir geld, privaat, goeie kondisie.

Ons het baie lekker gebly. Presies als wat ons nodig gehad het vir 4 dae se selfsorg.

Peter D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die akkommodasie was van hoogstaande gehalte, skoon, netjies en aangenaam. Het die verblyf daar terdeë geniet. Is baie goed en op tyd ontvang en ingelig waar die sleutels gelaat moet word.

Christo D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent value for money, very clean and well situated.

Alfred A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and peaceful area, we would suggest that they supply a small soap for hand wash and some toilet spray.

Lovely and clean in a quiet area, two adorable dogs that visited us, our car was behind a locked gate. Ideal area to go for morning walks through the suburb.

Benise K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Sal beslis weer terugkom.

Ons het 9 nagte gebly en sal beslis weer bespreek as ons vakansie wil hou in Mosselbaai of Hartenbos. Netjies en alles wat mens nodig het.

Marlene B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil omgewing en heel privaat.

Ons het heerlik gekuier, baie privaat en die eienaars se honde het ons mooi 'opgepas'. Baie rustige omgewing en ook nie te ver van besigheidsentrum en strande nie. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. Daar kan egter net 'n klein vullisdrommetjie in die badkamer beskikbaar wees asook 'n kastrol om groente in gaar te maak - daar was slegs 'n pan beskikbaar.

Hybrecht B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybrecht B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en veilig.

Baie skoon, netjies en veilig, asook privaat.

Deon S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, gevoel soos 'n tweede huis.

Baie lekker gekuier, vir twee mense (en miskien klein kinders) het jy niks meer nodig nie. Hartenbos self, is natuurlik 'n somer/strand-vakansiedorp. Dias Museum-kompleks was bitter interessant! By Groot Brak is ook 'n Museum. Sedgefield (met die Sa.-mark) is naby genoeg. Oudtshoorn is naby genoeg om ook na toe te ry.

Hein S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en voldoen aan alles.

Aangenaam. Baie geniet.

Pierre S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf, stil omgewing.

Goeie waarde vir geld, vriendelike interaksie met die eienaar, baie gasvry,

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay, quiet neighbourhood.

Good value for money, friendly interaction with owner, very hospitable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lindie P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huisie weg van die huis af. Stil en rustig.

15 Katjiepiering Avenue is in 'n rustige buurt, Hartenbos Heuwels. Dit is 'n stil omgewing, en baie naby aan die seefront, asook Langeberg Mall. Die woonstel is agter in 'n erf en mens voel baie veilig omdat daar mense in die groot huis voor in die erf woon.

Pierre T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, privaat en veilig.

Ons het heerlik gebly. Alles was baie mooi skoon en het alles in wat ons nodig gehad het. Die twee honde het natuurlik ons harte gesteel.

Ria N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie vir 2 mense. Nodig net 'n stoof met oond. Gawe mense.

Rustige, huislike woonplek.

Abraham V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal weer daar bly.

Vriendelike ontvangs.

Rejuan P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rejuan P
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Lekker spasie en baie gerieflik.

Marlize S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Die woonstel is bitter lekker ingerig en gerieflik. Ons het lekker gebly en sommer tuis gevoel met die huislike omgewing. Ons sal beslis weer kom.

Arno C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel bied rustigheid vir die siel wat 'n wegbreek nodig het.

Om mee te begin, was dit die eerste keer wat ek dit gedoen het om 'n plekkie te bespreek weg van alles en almal af net om weg te breek van die gevoel van die stad af. Die aankoms waar ons moet indraai by 15 Katjiepiering Avenue het die persoon ons ingewag om die sleutels te oorhandig en om ons die plekkie te wys. Nadat ons die deposito betaal het, kon ek en my lewensmaat meer gemaklik raak en die kort vakansiebreek geniet. Die dag het aangebreek waar ons gaan inkopies doen het en langs die see tyd spandeer in die heerlike weer van Hartenbos. Tyd stap baie stadig en uiteindelik keer ons terug na ons woonstel waar ons die nag spandeer. Dit het onder my aandag gekom dat die kombers onder die comforter baie grys hare, soos hondehare, gehad het. Gelukkig het ek en my lewensmaat albei extra fleece blankets ingepak om dit te vervang en ek het die ander komberse in die kas gesit. Die hoogtepunt van my wegbreek by 15 Katjiepiering Avenue was die tyd toe ons begin braai het. Mens weet tog hoe is mans oor hulle braai. Die weer was perfek, die vleis was perfek, die kole was perfek asook die koffie was perfek! Daarna het 'n rustige aand voor die TV gevolg. Ons het wel besluit om vroeër in die pad te val wat ons vakansie by 15 Katjiepiering 'n dag korter gemaak het en in dieselfde asem het ek ook probleme ondervind met my voertuig op pad uit toe ons uitklok nie. 15 Katjiepiering kry 'n sterk 9 uit 10.

Randall M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Die verblyf was baie netjies en die eienaars baie vriendelik. Hulle het die mooiste en lieflikste honde. Ons het baie tuis gevoel.

Simoné S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S

Die plekkie is baie gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly by 15 Katjiepiering Avenue. Dis baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek-naweek is daar - stilte en rustigheid. Dis ook 'n baie veilige omgewing.

Welda M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en netjies, heerlike verblyf.

Baie netjiese en skoon woonstel. Kook geriewe is baie beperk met mikrogolf en een stoofplaat beskikbaar. Baie berkte DSTV pakket. Baie rustige area en ry afstand van alles. Sommige persone mag dit dalk te ver van die winkels af vind. Baie lekker gebly baie dankie.

Anneke F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies rustig en stil.

Nie vir 'n familie met kinders nie. Te ver van die see en slegs vir 2 persone toegerus.

Peter J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Baie ideaal, rustig, veilig en privaat. Tuin-uitleg is ook baie mooi. Baie rustig en gee jou gemoedsrus.

Sien sterre.

Stephney J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephney J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was tops.

Anel is 'n baie gawe gasvrou. Die plekkie is baie netjies en sal enige tyd weer daar vertoef.

Susan N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies en rustig vir pensionarisse.

Dit is baie netjies en rustig vir pensionarisse, gesinne sal dalk nader aan die see wil wees.

Marietjie S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie S
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike gasvrou, baie skoon. Hulle kan dalk net die TV opgradeer, want dit kan stil raak. Ek kon nie die TV kry om te werk nie, so die aande is lank en stil.

Petro L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Baie dankie vir die wonderlike tydjie by 15 Katjiepiering. Was baie goeie diens en wonderlike skoon en netjies plekkie.

Mary B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjiese, rustige en veilige plek. Goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik daar gebly en sal beslis weer gaan. Dankie Anel, jy en jou honde was baie vriendelik.

Sarah L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was netjies en skoon en baie gerieflik. Veiligheid was goed - selfs ons motor was baie veilig. Dit was so lekker om terug te kom elke dag, jy word verwelkom deur pragtige honde en dit laat jou sommer tuis voel. Baie dankie Anel vir jou behulpsaamheid en vriendelikheid. Ons sien jou dalk weer eendag. Groete.

Bruce D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean and tidy.quiet place to stay.

Lovely stay in a beautiful and clean town with the great views over the sea.

Dirk C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek nodig gehad vir sakedoeleindes.

Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Woonstel was 100% vir ons doeleindes en gerieflik ingerig. Sal beslis weer daar tuisgaan! Veilige parkering was 'n bonus!

Charne K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K
Enkelreisiger

Baie rustig en gerieflik.

Baie ruim en netjiese plek. Veilige en rustige omgewing.

Frans T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvry mense wat jou tuis laat voel.

Baie lekker hier gebly. Baie netjiese plekkie, baie aangename omgewing uit die gewoel van die dorp maar tog naby alles.

Corne L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker, veilig en baie vriendelike mense.

Surina T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Vriendelike eienaar, baie behulpsaam, woonstel baie skoon en netjies en privaat. Motor staan ook op die erf agter geslote hekke. Baie veilig, pragtige area.

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 15, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA708ec807aa5612d70b44b645cb98d9bdfcc29cb85ab5586a6922a0e551718af7be5a39e98846307dbecadf1160e1a6c0807a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420  per nag(plek vir 2) 45 5 1 5 15 Katjiepiering Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.120481400623 22.098298966885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!