Pick your preferred language

English

Afrikaans

+22
Selfsorg in Vermont

15 On Albatross

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Albatross Street, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

15 On Albatross is 'n stylvolle selfsorg-vakansiehuis in Vermont, Hermanus. Die huis is gerieflik geleë naby die strand, wat via skilderagtige wandelpaaie bereik kan word, terwyl Davies-swembad slegs 700 m weg is. Dit maak dit 'n ideale keuse vir besoekers wat hierdie gewilde kusdorp wil ervaar.

Die vakansiehuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet, wasbak, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike bank, 2 enkelbeddens en 'n platskerm-TV met DStv, Netflix, Disney+ en YouTube. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n eetkamertafel, buitebraaigeriewe en veilige parkering op die perseel.

'n Bykomende voordeel is dat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie, aangesien dit toegerus is met sonpanele en 'n batterystelsel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

RHODA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Albatross Street, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 On Albatross het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Albatross Street, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94882c97de3dee68b25e69b4e9d69530ca3952eb9bfc92270a753084a2ad48a90d7100e2f1184a60cea963d3f675b6a2f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 15 Albatross Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.41672150296 19.161676593254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang