- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
15th on Carson is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis, wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het.
Verblyf word in 2 ruim kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elke, of 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Die kamers het koningingrootte-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.
Beskuit word voorsien, en ontbytgraan is op versoek beskikbaar. Gaste kan ook aandete op versoek teen 'n ekstra koste bestel.
Gaste kan in die tuin of langs die swembad ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.
Ceres bied verskeie restaurante, wynkelders en wynlandgoedere. Doendinge in die area sluit in voetslaan, 4x4-roetes, Ziplining, perdry, visvang in Dwarsrivier, die Transport Riders Museum of die Ceres Vrugteroete tussen Desember en April.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 131
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink 15th on Carson het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang