Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Gordonsbaai

16 Fleur Park

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

16 Fleur Park is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Fleur Park in Gordonsbaai. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand, spog met 'n see-uitsig en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreekplek.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel, TV en 'n enkelbed. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea.

Gaste het toegang tot die stoep met 'n etenstafel met 'n ingeboude braai. Die stoep bied ook 'n goeie see-uitsig. Gordonsbaai bied aktiwiteite soos visvang, winkelsentrums en 'n pragtige strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 16 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

16 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb4e2ff5b9d78cf3763babee260e51bca4b712e9d99b95cdfb3e6d6f72a7f47e5894625e8fd7b9f179f53ef227035c2125d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 16 Fleur Park, Faure Marine Drive Gordon's Bay 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151494801346 18.860107966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang