6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Mountain Road, Roandhay, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
16 on Mountain is 'n selfsorgeenheid wat grens aan die eienaars se hoofhuis in Somerset-Wes. Die eenheid het 'n gedeelde ingang.
Hierdie eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware het. Die kombuis lei na die sitarea wat 2 slaapbanke en 'n TV het. Daar is WiFi en lugversorging. Die leefarea lei na die skadustoep wat sitplek bied.
Daar is veilige parkeerplek en 'n gasbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Mountain Road, Roandhay, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 on Mountain het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Mountain Road, Roandhay, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang