+17
Selfsorg in Suiderhof

17 @ Springbok

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andries R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Pragtige, veilige eenheid, goed geleë. Ons het heerlik gekuier. Hoogs aanbeveel! Die eenheid se gehalte, instandhouding en uitleg is van hoogstaande gehalte. 17 @ Springbok is goed geleë, naby aan winkels en besienswaardighede. Veiligheid is van besonder hoë standaard. Ons het heerlik gekuier. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle die eenheid, ligging en veiligheid so geniet het. Ons streef daarna om ’n gemaklike, veilige en kwaliteit verblyfervaring vir elke gas te skep, daarom waardeer ons julle mooi woorde opreg. Dit was ’n plesier om julle as gaste te hê, en ons hoop om julle weer binnekort by 17 @ Springbok te verwelkom!

Elna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Net die plek om te bly as jy Windhoek wil verken. Baie netjiese, goed toegeruste eenheid. Baie dankie vir al die ekstra bederfies en gasvrye ontvangs. Ons kan beslis hierdie akkommodasie hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Wat 'n voorreg om julle te ontmoet! Hoop ons sien julle gou weer.

Alexa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons sal beslis weer bespreek. Een van die beste oornag plekke in Windhoek. Ek sou nog langer wou bly. Rustig; veilig; ruim; skoon met baie ekstras en baie oulike mense wat reg staan om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker netjiese plek met vriendelike gaste. Heerlik! Rustig! Vriendelik! Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Beautiful and neat. Baie ruim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Comfortable with all the necessities and nice coffee and rusks . Enjoyed our stay and the hosts were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Hi Johannes, thank you! We hope to see you again soon!

Sanette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Spacious, safe, comfortable, perfect! Everything you need is there. It is a comfortable, quiet and safe place to stay. The hosts are there if or when you need them, but this is really a home away from your own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very nice stay. Had a wonderful stay with the friendliest hosts. Large unit with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese plekkie en ons sal beslis weer soontoe gaan. Heerlik gebly, die plek is baie netjies en gerieflik ingerig. Manja was wonderlik, ons kon haar enige tyd in die hande kry. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ahmed S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

A perfect place with a perfect host. This apartment is one of the best places I ever stayed in. The host was more than excellent. I felt like in my home with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Springbok Street, Suiderhof, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d01bc568d5ca275603b211d081f883950001536ffaf37d57f8461815bda0f20287afa2f248f6049404938f6a2fa4763317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 17 Springbok Street Suiderhof Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.599117688091 17.08562343397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang