8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 191 Perch Road, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
17 Kuta Beach is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks, Margate, met slaapplek vir tot 8 gaste, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesinswegbreek.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, kompleet met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie kompleks bied 'n motorhuis, besoekersparkeerplek, gemeenskaplike tuine met 'n pragtige sprankelende swembad, en is ten volle omhein met outomatiese hektoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 191 Perch Road, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kuta-strand 17 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 Perch Road, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang