+10
Selfsorg in Steiltes

17OppieRand

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 17 Satellite Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

17OppieRand is 'n bekoorlike woonstel in 'n kompleks in Mbombela (Nelspruit). Die kompleks is naby winkelsentrums, skole en hospitale.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n toonbank met 2 kroegstoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Ligging

  • 17 Satellite Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Satellite Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f110a596426ce144122d5e8967d29bba54bb8a281aeae095cf33f673e8610cf77b777b9e2e1028da61a9d38bbe458903ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 17 Satellite Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.49886415671 31.010765699186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang