+6
Selfsorg in Knysna

18 Kensington Gardens

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Kensington Gardens, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

18 Kensington Gardens is 'n moderne, klein suite aan die kant van 'n huis op Leisure Island, Knysna, en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike toevlugsoord.

Die suite is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Dit bied ruim kasruimte, sy eie ingang en 'n parkeerplek. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, elektriese verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige WiFi.

Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie suite bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Kensington Gardens, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 Kensington Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Kensington Gardens, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7a0ce64393fd6595b054aea73f3e3dcf676a6d1a538ee8f916ab55dd969110bfaf119a6718e995a7016760849e996fa486c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 18 Kensington Gardens Leisure Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.067283556222 23.058048837434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang