18 Kingfisher
12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Kingfisher Crescent, Gamtoos Mouth, 6360, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
18 Kingfisher bied 'n gerieflike selfsorg-toevlugsoord in die Gamtoos River Mouth Resort-landgoed. Omring deur skilderagtige rivier-uitsigte, sandduine, en met toegang tot die see, is dit 'n ideale kuswegbreek vir gesinne of groepe vriende.
Die ruim huis het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is en suite (bad, stort en toilet) en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en suite-slaapkamer 'n koningingrootte-bed het; (stort en toilet). Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en elk van die oorblywende 3 slaapkamers het 'n dubbelbed. Gaste deel 2 addisionele badkamers wat toegerus is met 'n bad of stort en toilet, tesame met 'n aparte toilet vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in die opwaskamer beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ingesluit. Die huis het ook 'n vermaakkamer met 'n pooltafel en 'n klavier.
Gaste kan van die binnebraai-area met ingeboude sitplek gebruik maak en maaltye op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsig geniet. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat graag wil verken, is die Gamtoos-duine en -rivier binne stapafstand vanaf die eiendom.
Daarbenewens bied ons die volgende afslag:
Minimum 3-6 nagte - 6% afslag per nag
Minimum 7-14 nagte - 10% afslag per nag
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Kingfisher Crescent, Gamtoos Mouth, 6360, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Kingfisher Crescent, Gamtoos Mouth, 6360, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang