189 Laguna La Crete
6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Selvey Avenue, Uvongo, 4252, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
189 Laguna La Crete is 'n grondvloerwoonstel in Uvongo, 'n kusoord langs die KwaZulu-Natalse Suidkus aan die monding van die Vungu-rivier. Die woonstel kyk uit oor die pragtige Uvongo-strand en -strandmeer, met sy asemrowende kloof en waterval.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n dubbelslaapbank beskikbaar. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV met DStv en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die leefarea lei deur skuifdeure na 'n patio met 'n gasbraai en see-uitsigte.
Laguna La Crete is 'n gewilde kompleks wat uitstekende sekuriteit met wagte en beheerde toegang bied, sowel as 'n swembad, tennisbaan, gemeenskaplike braai-areas en wasgoedgeriewe op die perseel. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, 4252, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Avenue, Uvongo, 4252, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang