2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Gous Street, Ekuphumuleni Village, Troyeville, Johannesburg, 2094, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
19 @ Ekuphumuleni Village is in die veilige Ekuphumuleni Village-kompleks in Troyeville geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en komplimentêre WiFi word voorsien. 'n Werk lessenaar is ook beskikbaar.
Buite kan gaste van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Nelson Mandela-brug 3,5 km ver, en The Wilds Natuurreservaat is 4,2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicki Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 44
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 8 Gous Street, Ekuphumuleni Village, Troyeville, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Gaste dink 19 @ Ekuphumuleni Village het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Gous Street, Ekuphumuleni Village, Troyeville, Johannesburg, 2094, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang