Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Kensington

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Kensington van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Kensington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kensington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kensington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kensington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kensington Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington

Margaret's Place ideaal geleë in een van die mees nostalgiese voorstede van Johannesburg. Weg van die geroesemoes in die bekoorlike omgewing van Kensington. Verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein g... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suid Kensington, Kensington

House of York bied elegante 4-ster, goed ontwerpte en suite-kamers, elkeen individueel versier met styl en jou gemak in gedagte. Dis in south Kensington geleë, binne stapafstand van beeldskone antiekwinkels en beko... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cyrildene, Kensington

Cyrildene Guest Rooms lê in die unieke woonbuurt, Cyrildene, wat volledig omhein en alombekend is vir sy 1950's-huise. Dié gastekamers is naby die Eastgate-, Bedford- en Park Meadows-winkelsentrums en die Bruma-vl... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Kensington

Willy Chateau is gerieflik geleë in Kensington, 'n historiese woonbuurt, oos van Johannesburg. Willy's Chateau is geskik vir besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geleë net duskant die aansluiting met die hoofwe...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kensington

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordvie...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington

Die Geheime Tuinhuis is 'n tuinkothuis in Kensington, Johannesburg, wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir tot 2 gaste bied. Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed 'n privaat badk...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kensington

The Nymphe Cottage is in Kensington in Johannesburg geleë. Die stad staan bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir sakereisiger...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kensington

Cynthia Street Accommodation is geleë in die heuwelagtige woonbuurt Kensington. Dié verblyf het 'n ongelooflike uitsig oor Bedfordview vanuit die tuin. Cynthia Street bied ’n woonstel en ’n huis. Die eenheid...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kensington

Munisa Guest House in die heuwelagtige voorstad Kensington in Johannesburg geleë. Daar is verskeie winkelsentrums en sakeparke in die omgewing, soos Eastgate-winkelsentrum, Park Meadows-winkelsentrum en die Pick 'n...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington

Monica's Cottage is 'n aparte en selfsorgkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se huis in die woonbuurt Kensington in Johannesburg. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n badkamer met 'n st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kensington akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...