19 Ilanga HL375
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ilanga, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 040 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
19 Ilanga HL375 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die Simbithi Eko-landgoed. Simbithi is 'n veilige, gesinsvriendelike eko-landgoed in die hartjie van Ballito en dis net 30 minute vanaf Durban en 20 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, wandel- en fietsryroetes, 'n perdrysentrum en talle voëls en diere. Daar is ook 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is en The Simbithi Country Club met 'n kroeg, sitkamer, gratis WiFi, die bekende Fig Tree Restaurant, veilige speelplek vir kinders, 'n swembad, tennisbane en 'n gimnasium.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbakeenheid en 'n afgeskorte toilet. Die kamer het ook deure wat na die swembad lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het stapeldeure wat op die onderdakdek met 'n etenstafel, sitplek en 'n swembad oopmaak.
Daar is oop parkeerplek vir 3 voertuie. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Slaapplek
’n Bespreking by 19 Ilanga HL375 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Ilanga, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ilanga, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom