Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (37)

Resensies van Simbithi Eco Estate

4.8 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Simbithi Eco Estate van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Simbithi Eco Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Simbithi Eco Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simbithi Eco Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simbithi Eco Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Simbithi Eco Estate Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Simbithi Eco Estate

199 Villa Sabuti is 'n huislike tog luukse selfsorgvilla in die Sabuti-deel van die Simbithi Ekolandgoed in Ballito. Die omheinde landgoed is veilig en die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin. Die ruim villa bi...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Simbithi Eco Estate

1 Ezulweni is 'n selfsorgwoonstel in 'n eksklusiewe ontwikkeling met 12 eenhede op die veilige Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Die woonstel is op 'n heuwel geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die woons...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

17 Feverberry Way is tussen die asemrowende landskappe op die Simbithi Ekolandgoed in Ballito geleë en bied 'n kombinasie van luuksheid, gerief en alles wat jy nodig het vir 'n bevredigende vakansie. Die woonstel i...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Family Golf Estate Retreat is ’n selfsorghuis op die Simbithi Eko-landgoed op die Noordkus. Hierdie vakansiehuis bied uitstekende uitsigte oor die landgoed en gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Hie...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 230
R1 107
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Eagle's Crest is in die bekende Simbithi Eko-landgoed sekuriteitskompleks in die hartjie van Ballito, net 30 minute se ry van Durban en 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af. Die woonstel het ge...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Simbithi Eco Estate - Sabuti bied kwaliteit verblyf in Ballito vir ’n familie of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Simbithi Eco Estate

The Atrium 30 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Shaka's Rock, aan die KwaZulu-Natalse Dolfynkus. Dié veilige woonstel het uitstekende uitsigte oor die see en die warm Indiese Oseaan is net 500 m van die woonstel ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Simbithi Illala KSB1 bied selfsorgverblyf op die Simbithi Ekolandgoed. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Dié ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorg...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Stunning Ilala Apartment bied selfsorgverblyf op die veilige Simbithi Eko-landgoed aan die Noordkus. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede s...

Vanaf
R1 288
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simbithi Eco Estate

Rocabella bied privaat gastekamers wat oor die Hornbill-dam in die asemrowende Simbithi Ekolandgoed uitkyk. Dis lekker ruim met oorgenoeg natuurlike lig. Dis 'n kalm toevlugsoord om van die stadsgedruis te ontsnap. ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

39 Ilala is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Simbithi, 'n eko-landgoed van 420 hektaar tussen Ballito en Salt Rock aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Hier kan gaste alles ervaar wat die Noordkus bied - dit sluit wild...

Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Simbithi Eco Estate

86 Ilala HL188 is 'n pragitge selsorgwoonstel vir 8 gaste op die Simbithi Ekolandgoed. Die ruim woonstel het 4 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis en oopplan-leefarea wat na 'n veranda lei. 3 van die slaapkamers he...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

93 Ilala HL212 is 'n selfsorgwoonstel vir 'n gesin op die grondverdieping in die veilige Simbithi Eco Estate in die hartjie van Ballito, net 30 minute se ry van Durban af en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internas...

Vanaf
R2 821
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

10 Emoyeni HL93 is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die familie-georiënteerde Simbithi Eko- en Gholflandgoed. Simbithi Eko-landgoed is op 430 hektaar van natuurlike kus-paradys geleë met inheemse plantegroei, lu...

Vanaf
R1 568
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Ilala HL150 is 'n selfsorgwoonstel met 'n puik ligging in die gewilde Simbithi Eko-Landgoed in Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis,-eetkamer e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za