6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tomeros 19 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Uvongo en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Hierdie woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en is sentraal geleë.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en spog met toegang tot 'n stoep. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n media-stroomboks wat aan die WiFi gekoppel is. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die Uvongo-woonbuurt en see. Die kompleks het 'n rugsteunwaterstelsels en Tomeros 19 het 'n klein omsetter vir die TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 Tomeros Uvongo het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang