1901 on Hightide
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 424 Andrew Zondo Road, Flat 1901, Hightide, Amanzimtoti, Durban, 4092, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1901 on Hightide is 'n selfsorgwoonstel in 'n wolkekrabber-woonstelgebou in Amanzimtoti. Die woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig en is gerieflik na aan verskeie geriewe in die omliggende area. Die woonstel is perfek vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met stroomdienste insluitend Netflix, Showmax, Disney+ en Amazon Prime Video. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 424 Andrew Zondo Road, Flat 1901, Hightide, Amanzimtoti, Durban, 4092, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
424 Andrew Zondo Road, Flat 1901, Hightide, Amanzimtoti, Durban, 4092, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang