1936 Heritage House Hopkins
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Hopkins Street, Martinville, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Genesteld in die hartjie van die rustige Somerset-Wes, bied 1936 Heritage House Hopkins elegante akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Beide kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, wat 'n braai-area en swembad insluit. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Somerset-Wes Gholfklub 2.3 km weg, en Somerset Mall is 5.3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Hopkins Street, Martinville, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Hopkins Street, Martinville, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang