+9
Selfsorg in Morningside

2 Bedroom Sandton Central Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 8 Lower Road, Abbotsbury Unit 24, Morningside, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die 2-slaapkamer Sandton Central Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Morningside in Sandton Central. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met buitesitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos die Sandton-konferensiesentrum, winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 26 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • 8 Lower Road, Abbotsbury Unit 24, Morningside, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Lower Road, Abbotsbury Unit 24, Morningside, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3112fba64017e984834ba4286b7619f10b14cd4f4df7c90dd093e6c0cf6407a56f53063a95d1370d5d754766e6bbe69f4d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 Lower Road Abbotsbury Unit 24 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.0975739 28.052798493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang