Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
195 lekke plekke om te bly
Reserved Suites Illovo is luukse selfsorg-hotelkamers in 'n gebou met 16 verdiepings in Illovo-sentraal tussen Sandton en Rosebank. Die verb...
Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde van 'n groengordel in 'n ru...
Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 ...
Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sake...
Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel is onafhanklik v...
Red Rose B&B bied gesofistikeerde verblyf vir sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers. Dié B&B is 'n huis weg van die huis af en bie...
Tiree is 'n B&B met 'n verskil, 'n oase van luukse rustigheid en stilte. Jy kan kies tussen luukse privaatheid of jy kan saam met jou gashee...
Bellgrove Guest House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, geleë. Ons is gerieflik na...
Shandon House is 'n Franse Provensaalse huis in Parkmore, Sandton en bied 'n keuse tussen lieflike kamers. Die dubbelverdiepinghuis beskik ...
The Apartments is in die hartjie van Rivonia in Sandton se sakekern geleë. Die selfsorgkothuise staan in 'n rustige tuin en elkeen beskik oo...
Welkom by die Sandton akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.