2 on Zonnenzee
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Welkom by ons huis! Om 'n aangename verblyf vir u en toekomstige gaste te verseker, neem asseblief kennis van die volgende huisreëls:
Inklok & Uitklok
Inklok: Na 14:00
Uitklok: Voor 10:00
Vroeë inklok of laat uitklok slegs met vooraf reëling.
Geen partytjies of geleenthede nie
Streng geen partytjies, luidrugtige byeenkomste of geleenthede word toegelaat nie.
Stil ure: 22:00 – 07:00
Geen Rook / Vaping nie
Hierdie is 'n nie-rokers / nie-vaping eenheid.
Rook word slegs toegelaat in aangewese buite-areas.
'n Boete sal van toepassing wees vir rook binne die eenheid.
Geen troeteldiere nie
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Maksimum besetting
'n Maksimum van 6 gaste word toegelaat.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag bly.
Respekteer die buurt
Beperk asseblief geraas te alle tye tot 'n minimum.
Respekteer gemeenskaplike areas soos die swembad, tuine en paadjies.
Sekuriteit
Maak asseblief seker dat deure en vensters gesluit is wanneer u die eenheid verlaat.
Moenie onbekende persone in die kompleks toelaat nie.
Wag asseblief totdat die hek heeltemal toemaak wanneer u die kompleks binnegaan en verlaat.
Skoonmaak en Vullis
Hou asseblief die eenheid netjies tydens u verblyf.
Vullis moet in die voorsiene vullisdromme geplaas word, buite by die onderdakparkeerarea.
Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees vir oormatige gemors.
Brekskade en Skade
Rapporteer asseblief enige skade of probleme onmiddellik.
Gaste is verantwoordelik vir die koste van enige skade tydens hul verblyf.
Gebruik van Geriewe
Swembadure en reëls van die kompleks moet gevolg word.
Gebruik die braai-area verantwoordelik en maak dit skoon na gebruik.
Geen glas in of om die swembadarea nie.
Gebruik slegs strandhanddoeke (wat voorsien word) by die swembadarea.
Moet asseblief nie rommel op die kompleks se perseel strooi nie.
Veiligheid
Geen oop vlamme binne die eenheid nie.
Braaivure moet verantwoordelik gebruik word en volledig geblus word na gebruik.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Voertuie
Bedryf stadig en hou die spoedgrens van 10 km/h in ag.
Volg die eenrigtingverkeerstelsel.
Parkeer slegs in aangewese areas.
Moenie verkeer blokkeer nie.
Nakoming
Versuim om die huisreëls na te kom, kan lei tot vroeë beëindiging van die verblyf sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Immergroen Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang