2 Owls Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jared F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

From the moment we got in we were treated so well and warmly. Excellent and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
5.0
Nov 2025

Very nice, had a good stay. Nice place, good quality furniture. Nice kitchen. Good decor. Clean and well kept. Easy to find on the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Johan Waardeer jou positiewe terugvoer. Ons streef om altyd ons beste te gee en mooi terugvoer soos dié inspireer ons tot meer. Vriendelike groete Esme'

Cecil O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en baie mooi, nuut en skoon. Two Owls is baie netjies en nuut met baie soliede meubels. Die tuin is ook baie mooi. Ek wil twee voorstelle maak. Die kamers moet meer moderne muurproppe met twee punt proppe en USB punte kry. Die ontbyt tye is nie op die inligting dokument nie. Ons was amper laat vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardine L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik gekuier. Dankie vir jul gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Ons eenheid was silwerskoon en netjies, ook gediens elke dag. Beddegoed is van goeie kwaliteit. Eenheid is ruim. Ontbyt was heerlik en vars elke oggend. Tuine is ook pragtig. Ek sal definitief weer van die gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was aangenaam, gasvry en hartlike ontvangs. Heerlike ontbyt. Ja, was 'n heerlike tuiskoms na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
1 nag
5.0
Sep 2025

Kuier was fantasties. Vriendelik ontvang en werklik waarde vir jou geld. Verblyf is uit die boeke. Alles is pragtig, skoon, netjies en werklik waarde vir jou geld. Linne en handdoeke skoon en ruik heerlik. Baie vriendelik ontvang en sommer met die intrapslag welkom gevoel. Familie-eenheid is goed ingerig en ruim. Elke kamer het eie badkamer en genoeg breekgoed. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizé N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verskriklik lekker. Plek is verskriklik mooi en ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Wonderful stay! Spotless rooms, friendly staff, great location. Highly recommend 2 Owls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi gastehuis met verskriklik smaaklike ruim kamers! Sal vir seker die gastehuis aanbeveel, ongelooflik mooi, met baie gasvrye staf! Die kamers is ongelooflik ruim en smaakvol en mooi! Die ontbyt was ook verskriklik smaakvol en daar was 'n wye verskeidenheid om van te kies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Baie dankie! Sulke mooi boodskappe inspireer ons om nog harder te werk. Kom kuier asb. weer by ons. Groete

Jenny H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Thank you for a great stay. Esme was extremely friendly and helpful. Great breakfast, clean and very pleasant rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Dear Jenny, We enjoyed hosting you at 2 Owls Guesthouse. Looking forward to your next visit. Your kind words are much appreciated. Keep well. Esme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcHcDoBozkdBuINAmSz5JquDnkfvdRNV4cgNogw2bW1Lh5Ld3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang