+109

2 Owls Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

2 Owls Guesthouse is 'n moderne 4-ster-gastehuis in die skilderagtige Potchefstroom en bied gaste luukse kamers in 'n uilvriendelike omgewing.

Die lieflike kamers is volgens 'n tema versier, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die Wittebroodsuite 'n bad en stort het. Geriewe in die kamer sluit in werktafels, TV's met DStv, lugversorging, WiFi-toegang, sowel as 'n yskas.

Die Gesinseenheid bestaan uit 3 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste en derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die ruim eetkamer bedien, of kan voor die kamers op die stoep geniet word.

Konferensiegeriewe vir tot 50 mense is ook beskikbaar.

Gaste kan ook ontspan op die stoep met uitsig oor die binnehof en ysbergrose.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jared F
Saam met lewensmaat
5.0
From the moment we got in we were treated so well and warmly. Excellent and so welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Johan B
5.0
Very nice, had a good stay. Nice place, good quality furniture. Nice kitchen. Good decor. Clean and well kept. Easy to find on the main...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Cecil O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie mooi, nuut en skoon. Two Owls is baie netjies en nuut met baie soliede meubels. Die tuin is ook baie mooi. Ek wil twee voorstelle ...
Sien meer
Okt 2025
Mardine L
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier. Dankie vir jul gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Ons eenheid was silwerskoon en netjies, ook gediens elke dag. Beddegoed is van goei...
Sien meer
Okt 2025
Andrew A
Saam met lewensmaat
5.0
Was aangenaam, gasvry en hartlike ontvangs. Heerlike ontbyt. Ja, was 'n heerlike tuiskoms na 'n lang dag.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink 2 Owls Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcHcDoBozkdBuINAmSz5JquDnkfvdRNV4cgNogw2bW1Lh5Ld3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang