2 Palms
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
2 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Worcester, die derde grootste stad in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat oornagverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat tot 3 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Beide slaapkamers is toegerus met lugversorging. Die badkamer, toeganklik via die tweede slaapkamer, het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n bank en slim-TV in, sowel as 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in 'n privaat ingang, onderdakparkering, 'n tuin, 'n patio, gratis WiFi en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Palms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang