2 Spring Tide
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 Spring Tide is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Table View met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat agterplaas wat ten volle omhein is en beskik oor 'n sitarea, braai-area en houtvuur-warmbad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang