2006 @16onBree
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2006 @16onBree is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die gesogte 16 on Bree-gebou in die hartjie van die Kaapse middestad. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf enkelreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken, en die gebou het 'n swembad op die dak.
Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Dié woonstel bied 'n uitsig oor die stad en het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Langs die slaaparea is 'n sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gedeelde dak met 'n gemaklike, sonnige sithoekie en 'n swembad met 'n uitsig oor die omliggende stad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang