2010 Pullman
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Riebeeck Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2010 Pullman is 'n stylvolle woonstel in 'n bekroonde gebou in Kaapstad se lewendige sentrale sakekern. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is perfek vir twee paartjies of individue wat op soek is na 'n gerieflike basis om die stad te verken.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gaste kan tydens hul verblyf WiFi en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Riebeeck Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Riebeeck Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang